Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Mar 20 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

KORT VOOR LANK

DIE AKTEUR PATRICK STEWART

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KENAN DAVIDS OOR SY VROU, JUSTINE

FLITSVRAE: TEMBA BAVUMA • Protea-krieketkaptein

MOOISTE SEISOEN • Met die Boer soek ’n vrou-seisoen van haar lewe agter die rug, wag ’n nuwe hoofstuk op haar – Marciel Hopkins-Lourens kan skaars wag vir die koms van haar seuntjie

KOEBAAI, OU GROTE • Ná ’n lang gewroeg het die rooikopreus besef: Sy lyf kan nie meer nie, sy rugbydae is verby

’N NUWE GESIG VIR MEGAN • Drie jaar gelede het ’n pitbull haar verskeur. Nou gaan sy uiteindelik vry wees van die letsels wat die aanval gelaat het

’N STRYD VIR GEREGTIGHEID • Toe hul verkragter op parool vrygelaat word, het twee niggies baklei om hom terug agter tralies te kry

GEWAPEN TOT DIE TAND • Die agterkleinseun van MT Steyn, die laaste president van die Oranje-Vrystaat, wys HG sy reuse-versameling oorlog-artefakte

MIKRO-maklik en vinnig • Die nederige mikrogolfoond was ’n gewilde item in kombuise tot die lugbraaier sy kollig kom steel het. Ons blaas nuwe lewe in die WERKESEL met dié lekkernye

MAN, DIS MODE • Hier’s vier van die gewildste trends in mansdrag vanjaar – en hoe om dit te dra

’N KALEIDOSKOOP VAN KLEUR • Of jy minimalisties of avontuurlustig is met jou naels, daar’s iets vir almal in vanjaar se kleurpalet. Hier’s tien kleure wat gaan oorheers

’N BOLLETJIE LIEFDE • Plant nou bolplante vir ’n kleurvolle tuin in die winter en lente

ONS SUKKEL NÁ MY PA SE DIAGNOSE

EK IS SPYT OOR VERKEERDE KEUSES

HOE OUD IS JOU LYF?

HOE HET JY GEVAAR?

WAAROM IS MY EIS AFGEKEUR? • Lewensversekeringsmaatskappye betaal jaarliks miljarde rande uit, maar keer ook duisende eise af. Hier is ’n paar algemene redes waarom ’n eis kan misluk

LOK VOËLTJIES NA JOU TUIN

JOU STERRE

Die belofte • Stefaans was haar eerste groot liefde, maar verwag hy regtig sy gaan hom sommer net terugvat nadat hy sy woord verbreek het?

TIEN VRAE AAN Rudie van Rensburg

kyk & luister

BEELDSPRAAK

Hier kom die mammas van Pretoria! • Dié glansryke vroue gaan wys hoe hulle die glitz & glam met ma-wees kombineer in Showmax se splinternuwe werklikheidsreeks

Kyk wie’s nuut

TV-gids

SNOW WHITE

HUIS genotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Nuwe rekord: David Lindon se mikroskopiese beeldhouwerk

ELDERS IN DIE WÊRELD

EKSOPLANEET VERSTOM ASTRONOME

Navorsers gaan ‘donker suurstof’ verder verken

NEOLITIES • Uit die Grieks néos (“nuwe”) en lithos (“steen”). Dit beteken uit, behorende of met betrekking tot die laaste fase of periode van die Steentydperk, wat gekenmerk is deur die ontwikkeling van landbou, die mak maak van diere en die skep van erdewerk.

18 MAART 1990 GROOTSTE KUNSDIEFSTAL OOIT

VYF VINNIGE VRAE

CHANTÉ GRAINGER JOSHUA VRAAGOM

Die Wright-broers • Hulle baanbrekerswerk het lugvaart vir die mensdom moontlik gemaak

AMELIA EARHART • Haar pioniersgees, haar onblusbare avontuurlus, haar talle vliegrekords en haar geheimsinnige dood het dié...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans