Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Feb 20 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

KORT VOOR LANK

AFRIKAANS ENSOVOORTS

DIE SANGERES EN AKTRISE PETULA CLARK

SUZETTE MEYER OOR HAAR MAN, WARREN

FLITSVRAE: AMORE BEKKER • Omroeper en motiveringspreker

NÓG ’N SLAG, NÓG ’N SEGE • Toe haar aanvallers parool kry, is Alison Botha deur vrees oorweldig en moes sy wéér vir geregtigheid én haar lewe baklei

SA OP DIE AGENDA VAN DIE WITHUIS • SA is skielik weer wêreldnuus noudat pres. Donald Trump en Elon Musk krap in ons landsake. Wat is ter sprake, wat is die agtergrond en wat beteken dit als?

NOU KAN EK NET ÉK WEES • Sy maak nou wel weer ’n draai op die verhoog, maar Mynie Grové geniet die vryheid van die lewe buite die kollig

Toor met TORTILLAS • Tortillas is ’n kombuisstapel in vele HUISHOUDINGS. Opgerol, toegevou, brosgebraai, opgestop en gebak – ons gee dié STAATMAKER nuwe lewe in bekende TORTILLA-GEREGTE tot tuiskoskinkels

OEFEN IN STYL • Sportief kan ook stylvol wees. Wys jou slag in die gym met dié topkopies

KLEUR VAN KOFFIE • Mokka is Pantone se kleur van die jaar – maak dit só deel van jou grimeerroetine

GOOI DIE DRAMA • Swart dekor staan uit soos geen ander nie. Hier is ’n paar treffende stukke

MY MAN IS MY SKADUWEE

OUMA TREE ONREGVERDIG OP

DINK NUUT OOR JOU VOORNEMENS

JA OF NEE VIR ONDERBROKE VAS?

HOE VERSKIL KORT-, MEDIUM- EN LANGTERMYNSPAARPLANNE? • Verstaan die basiese konsep van elk en wat dit vir jou spaardoelwitte beteken

LEER WEER OM MET MENSE TE PRAAT

JOU STERRE

Kassie en die Porsche • Dis nie aldag dat Koekemoer in ’n plat kar werk toe ry nie, en hy sit veel eerder hoog en veilig in sy Cruiser. Want mense kyk nogal vir ’n ou in ’n sportmotor

Vier skrywers sê wat jy moet weet van hulle nuutste boek

Country wat impak maak

’n Kop vir letters • Heerlike kykstof waar die pen selfs magtiger as ’n swaard is

TOP FLIEKS OOR TOP JOERNALISTIEK

Sy vier al 25 jaar in die bedryf

*TV-gids

CAPTAIN AMERICA: BRAVE NEW WORLD

KWA- KWA- KWA! HUIS genotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Verrassing oor dino’s

ELDERS IN DIE WÊRELD

KLEINSTE KATSPESIE OOIT ONTDEK

‘Oudste ys’ kan vrae beantwoord

METAMORFOSE • Uit die Grieks meta (“ná, omgekeerd”) en morpha (vorm). Betekenisse sluit in gedaanteverwisseling of gedaanteverandering, ’n reeks veranderinge wat iets ondergaan, byvoorbeeld ’n larwe voor dit volgroei is. Dit kan ook na mense verwys en figuurlik gebruik word, byvoorbeeld: Hy het ’n metamorfose ondergaan nadat hy ’n ander geloof aangeneem het.

HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS • ☛ 18 FEBRUARIE 1930 STERREKUNDE-AMATEUR ONTDEK PLUTO

VYF VINNIGE VRAE

GRACIE ABRAMS • ONS IS MAL OOR GRACIE, THAT’S SO TRUE!

DÍS COOL!

CHAPPELL ROAN • Sy’s pas as die Grammys se beste nuwe kunstenaar aangewys. Haar laaste album is ongelooflik. Hoe goed ken jy haar? Doen ons vasvra en kyk of jy ’n Chappie is.

Skelette • Ons kyk na die fassinerende en verskillende strukture wat mense en alle diere ondersteun en beskerm

DIE EENDBEKDIER • Eendbekdiere...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans