Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Feb 27 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

KORT VOOR LANK

DIE SANGERES EN AKTRISE BARBRA STREISAND

AFRIKAANS ENSOVOORTS

JODY ADONIS OOR SY VROU, CARLA

FLITSVRAE: CORINE DU TOIT • Aktrise

MAGTIGSTE MAN OP AARDE • Noudat Elon Musk een van die magtigste mense op aarde is, boer sy oogappel in die kollig en in die Withuis. Maar Musk was nog altyd ’n man vir familie – seker dié dat hy syne ál groter en groter maak

DIE VROUE EN KINDERS • ELON WAS AL DRIE KEER GETROUD, TWEE VAN DIÉ KERE MET DIESELFDE VROU. HY HET TWAALF OF DERTIEN KINDERS, AFHANGEND VAN OF JY DIE HEEL JONGSTE BEWERINGS GLO.

‘ASSEBLIEF HERE, RED NET EEN’ • Die nuwe skooljaar het skaars begin toe hulle twee seuntjies en dié se niggie op pad skool toe in ’n ongeluk dood is

VRY NÁ DIE VELSTRYD • ’n Seldsame siekte het haar selfvertroue gestroop, maar nou sien sy eindelik weer kans om gesig te wys

GOUE WOUTER • Die Suid-Afrikaanse fluitspeler wat al drie Grammys gewen het, nooi ons vir ’n koppie groentee in sy spoghuis waar hy sy liefde vir musiek uitleef

Mal oor MANGO • Min dinge vang die VROLIKHEID van somer so HEERLIK vas soos ’n ryp mango. Dis die heel lekkerste om dié TROPIESE VRUG met ’n skerp messie oor die wasbak te eet, maar ons wys jou ook hoe om stukkies SOMER in jou alledaagse geregte in te sluit

SONNIG BEBRIL • Beskerm jou oë terwyl jy stylvol lyk in ons top-sonbrille, gekies volgens prys

BALSEM VIR JOU KROON • Begeer jy pragtige, gesonde hare? Dan is die antieke gebruik van haarolies dalk die antwoord

WAT IS JOU DEKORSTYL? • Vul ons vraelys in en vind uit

BESTAAN WARE LIEFDE NOG?

SKOOL, STRES EN SPEEL: VIND SÓ BALANS

BEGIN ’N NUWE BESIGHEID OP JOU OUDAG

WENKE VIR JOU BEPLANNING

HOE WERK SEDERING VAN LEWENSDEKKING TEEN SKULD? • Baie mense sedeer hul lewenspolisse aan finansiële maatskappye as sekuriteit teen skuld, soos huisverbandskuld. Dit verseker dat jou verbandskuld gedek word as jy doodgaan

EET JY SONDER OM TE DINK?

JOU STERRE

Die soen wat ek kies • Ek ken al die gevaarligte wat ’n sosiale lewe knou, en om ’n universiteitstudent te wees wat nog nooit gesoen is nie, is een van hulle

Stories vir voorlees en lekker luister

’n Maria vir elke seisoen • Tannie Maria en haar troetelhoender het diep in kykers se harte ingekruip in die eerste seisoen van Recipes for Love and Murder. Die tweede seisoen wys nou en ons gesels met MARIA DOYLE KENNEDY, wat die rol van Tannie Maria haar eie gemaak het

BEELD SPRAAK

Snuf in die neus • Hou jou lyf speurder met hierdie moordraaisels

ANDER MOORDRAAISELS OM TE GENIET

Hoog tyd vir ’n tikkie Charlize • Ná 16 jaar in die musiekbedryf is sy weer gereed om ’n kans te waag en voluit te lewe

*TV-gids

BOOT MET SEILE

DIS ’N WAAIB HUIS genotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Asteroïede en die Torino-skaal

ELDERS IN DIE WÊRELD

TOE SWAMME OOR BOME GETROON HET

Bonobo’s help as ander oningelig is

DIMINUTIEF • Uit die ou Frans diminutif en Latyn diminutivus (“verminder”). Diminutief is ’n byvoeglike naamwoord wees wat baie...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans