Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE AKTEUR IN E.T. SE VEL
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
NADIA TROMP OOR HAAR MAN, WARRICK
FLITSVRAE: IAN ROBERTS • Akteur
NET RACHEL • Almal weet sy is die nuwe vrou in Siya Kolisi se lewe, maar dis iets wat jy vergeet sodra jy haar ontmoet en sy begin praat oor die dinge wat haar raak – hierdie plek, sy mense, en die branders wat haar roep
HAAR JACQUES, VOOR ÁLS • Sy onthou Jacques Freitag soos hy was. Háár kind. Voor die dwelms, verkeerde besluite, moord. En sy veg elke dag teen die hartseer
VAN DIE VISWATERS NA DIE VSA • Pres. Cyril Ramaphosa en Roelf Meyer het saam al baie uitdagings deurgetrap, en daarom is hy die ambassadeur wat Suid-Afrika nou na Donald Trump se Withuis toe stuur
KATNES, BYENES, KRAAINES • Ruan Smith reageer uit Rusland op die nes wat sy TV-soeke na liefde geword het noudat hy dit nie kan ontlont, ontsnap of ontknoop nie
DIE OPROEP VAN VER • Sy moes uit die bloute hoor haar suster se eksman is op parool vrygelaat nadat hy haar laat vermoor het, nou wil Angie le Roux hom weer agter tralies kry
’N GESKENK van liefde • Nege jaar nadat haar ma vir haar ’n nier geskenk het, moes Angelique Ferreira wéér ’n nuwe nier kry – en toe kom haar man tot haar redding
DIE SKAT IN JOU LAAI • Jy sit vas in verkeer en droom van ’n miljoen. Wat as dit reeds in jou huis lê – tussen ou munte en vergeelde note? ’n Jong kenner wys hoe die geskiedenis jou ryk kan maak
Geur op elke LEPEL • Met haar jongste kookboek deel die TV-SJEF ZOLA NENE weer resepte wat betroubaar, maklik en heerlik is – perfek vir elke dag én kuier
OP GOEIE VOET • Werk toe, winkels toe of kuier saam met vriendinne – die regte stewels sal jou uitrusting perfek afrond
SILWER IKONE • Vleiende grimeerstyle wat jou grys hare sal laat skitter
HERFSTRUI • Kombineer patroonsteke en kleurstrepe vir ’n pragtige knooptrui
VRA VIR IRMA
HERSTEL JOU SENUWEESTELSEL • Voel jy oorweldig en oorgestimuleer? Jou senuweestelsel moet waarskynlik herstel word. Hier is hoe jy meer kalmte in jou lewe kan skep
EENVOUDIGE MANIERE OM JOU SENUWEESTELSEL TE KALMEER
WAT OM TE WEET OOR DEBIETORDERS • Soms kan geld verkeerdelik afgetrek word. Verstaan dus hoe die verskillende debietorders werk
BRANDWONDE: WAT OM NIE TE DOEN NIE
JOU STERRE
’n Berekende risiko • Nie net het Layla slapelose nagte oor die melkboerdery wat sy moet red nie; die bank se verteenwoordiger is boonop ’n doring in haar vlees
Liefde wat nie oud word nie
DIE INVLOED VAN DIE OMGEWING
Die duiwel en haar donkerbril is terug • HIER IS VYF DINGE WAT JY MOET WEET OOR DIE 2006-TREFFER SE OPVOLGFLIEK
BEELDSPRAAK
Ander wêrelde met ander helde • Ons kyk na reekse wat afspeel op plekke in ons verbeelding, maar met helde wat menslik realisties is
HUISgenoot sê
*TV gids
HUIS genotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
‘Kom kry dit’ dissie storie!
AL jou gunsteling-dinge!
Niemand doen komberse BETER NIE!
Haai GROOT dromer! Jy hoef nie groot te spandeer nie!
Hierdie pryse is KOL-SKOOT
Gee meer...