Please type the description of the issue
SIEN MEER IN 3D! • Gebruik jou slimfoon of tablet en beleef die inhoud van naderby
LEER NÓG MEER • Onderneem jou eie ontdekkingsreis op die internet of met apps. Hier is ’n paar idees wat jou aan die gang kan kry
EET . . . OF WORD GEËET! • Diere word op grond van hul eetgewoontes in drie groepe gedeel: karnivore, herbivore en omnivore
HABITAT HUIS, PALEIS, WOESTYN OF YS • Ons mense kan maklik by ’n nuwe omgewing aanpas, maarelke dier is uniek en kan in net sy habitat oorleef
GEVEERDE REUSE • Die volstruis is die grootste van die gevlerktes, lê die grootste eiers en is ook die vinnigste voël op land
HELP ’N BIETJIE DAAR • In die natuur is baie voorbeelde van diere wat mekaar help, al is die een soms groot en die ander piepklein
GERAAMTE AAN JOU BAS • Gewerwelde diere se fisieke vorm gee hulle ’n voordeel in die natuur
KOEITJIES EN KALFIES • Leer meer oor beeste, wat al van toeka af vir ons vleis en melk gee
SLYMERIGE SLAKKE • Vir ons is hulle tuinpeste, maar dié diertjies speel ’n belangrike rol in die natuur
SO LYK ’N SLAK VAN NABY • Moenie ’n slak op sy baadjie – of is dit nou sy dop? – takseer nie. Hy is interessanter as wat hy lyk! Ons kyk wat alles onder daardie dop aangaan en deel ook ander koel feite
GRILLERIGE GOGGAS • As jy ’n skril gegil hoor, kan jy maar raai ’n spinnekop is naby. Maar eintlik is dié skepseltjies fassinerende, nuttige wesens
MOENIE SKRIK NIE – DIS NET ’N OU SPINNIE • Al jaag spinnekoppe baie mense die skrik op die lyf, hou die meeste van hulle geen bedreiging vir ons in nie. Leer hulle ken en vind ook uit vir watter jy wel in jou pasoppens moet wees
REUSE VAN DIE DIEPTES • Walvisse is eintlik glad nie visse nie, maar soogdiere – net soos ons
DIE BLOUWALVIS • Ontmoet die blouwalvis – ’n dier so groot soos ’n Boeing
LEWENDE KNYPTANG • Hulle beweeg so skeef-skeef op vier stelle pote en loer vir jou met hul steeltjie-oë, maar moenie dat ’n krap jou in sy knypers beetkry nie. Kom ons kyk hoe lyk dié diertjies
MIN VISSE IN DIE SEE • ’n Groot deel van die wêreld se visreserwes is uitgeput en Suid-Afrika se nasionale vis, die galjoen, word ook bedreig
MELKPRODUKSIE VAN DIE KOEI TOT IN DIE KOELKAS
HAP ‘N APPEL • Kyk hoe loop dié vrug se pad van die saad tot jou vrugtebak
OP SOEK NA SOET • Suiker is nie net iets wat ’n mens in jou tee gooi nie . . .
DIE KOS VAN DIE GODE • Ons drink dit in warm drankies en gee dit op Valentynsdag as geskenke. Maar weet jy waar sjokolade vandaan kom?
GEE GEUR • Vandag kan jy jou skaars ’n lewe indink sonder speserye, maar vroeër was dié geurmiddels nie om elke hoek en draai te kry nie
OORSPRONG VAN SPESERYE
BILTONG: EIE AAN SUID-AFRIKA • Klein porsies maer biltong word aanbeveel as van ’n gebalanseerde dieet. wys jou hoe om dit self maak, maar ’n grootmens sal jou moet help
VAN WINGERD TOT WYNGLAS • SA is beroemd vir sy wyne. Kyk hoe word rooiwyn gemaak
ONS ERFENIS • Suid-Afrika het agt plekke wat van sulke groot waarde is dat die Verenigde Nasies dit tot Wêrelderfenisgebiede verklaar het
PLEKKE VAN KULTURELE BELANG
WAAR ALLES BEGIN HET • Leer ken ons pragtige, veelsydige vasteland – Afrika
KYK ONS KOEL KONTINENT! • Met sy hoë berge, ellelange riviere, uitgestrekte mere, reuse woestyne en majestueuse watervalle is Afrika ’n indrukwekkende en fassinerende vasteland
LEWE IN DIE SAND • Ontdek drie groot woestyne in Afrika: die Sahara, Kalahari en Namib
WEG – STUKKIE VIR STUKKIE • Die krag van die natuur moet nooit onderskat word nie. Erosie is die wegvreet van klip of grond deur wind, water of ys. Heelparty besienswaardighede...